Chetan Bhagat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chetan Bhagat
Chetan Bhagat in 2005
Chetan Bhagat in 2005

Gebore 22 April 1974 (1974-04-22) (45 jaar oud)
Nieu-Delhi, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep Skrywer
Bekend vir Five Point Someone
One Night @ the Call Center
Half Girlfriend
The 3 Mistakes of My Life
2 States: The Story of My Marriage
Revolution 2020
2 States
Huweliksmaat Anusha Suryanarayanan Bhagat (1998–hede)
Kind(ers) tweelingseuns: Shyam en Ishan
Webblad chetanbhagat.com

Chetan Bhagat (gebore 22 April 1974 in Nieu-Delhi) is 'n Indiese skrywer.

Lewe[wysig | wysig bron]

Bhagat het in Delhi grootgeword. Hy het aan The Army Public School gestudeer en in 1995 verwerf hy sy diploma aan die Indian Institute of Technology in New Delhi. In 1997 het hy 'n MBA aan IIM Ahmedabad verwerf. Daarbenewens werk hy in Hong Kong vir Amerikaanse maatskappye.

Toekennings[wysig | wysig bron]

  • Society Young Achievers Award for Literature

Werke[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]