Chevrolet Lumina
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | General Motors |
Produksie | 1989–2001 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgrootte |
Uitleg | Dwarsvoorenjin, voorwieldryf |
Platform | GM W platform |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Chevrolet Celebrity (sedan) Chevrolet Monte Carlo (koepee) Chevrolet Caprice (Meksiko) |
Opvolger | Chevrolet Impala (sedan) Chevrolet Monte Carlo (koepee) |
Variante | Chevrolet Monte Carlo Oldsmobile Cutlass Supreme Pontiac Grand Prix |
Die Chevrolet Lumina is 'n naam wat gebruik word op baie motors wat onder die Chevrolet merk vervaardig word. Chevrolet het die eerste keer in 1990 die naam op 'n sedan, 'n koepee en 'n minibus gebruik. Die sedan het die Chevrolet Celebrity vervang, die koepee die Monte Carlo, en die minibus was beide 'n plaasvervanger vir die Celebrity-stasiewa en 'n heeltemal nuwe voertuig.
Die Lumina-koepee is vervang deur die 1995 Monte Carlo, die Lumina-minibus is vervang deur die 1997 Chevrolet Venture, en die Lumina-sedan is in die VSA en Kanada vervang deur die 2000-Impala; in Meksiko, is dit vervang met die Chevrolet Caprice.
Chevroletmodelle | ||
---|---|---|
Subkompak · Aveo · Lanos · Sonic · Spark · Kompak · Cruze · Volt · Volgrootte · Commodore (oud) · Impala · Lumina · Malibu · Sportmotors ·
Camaro ·
Corvette ·
Bakkies ·
Colorado ·
El Camino ·
Montana/Utility ·
S-10 ·
Silverado ·
MPVs/mensvervoerders ·
Orlando ·
Spin ·
Tavera ·
Uplander ·
Venture ·
SNVs/oorkruisers ·
Blazer ·
Captiva ·
Captiva Sport ·
Equinox ·
Niva ·
Suburban ·
Tahoe ·
TrailBlazer ·
Traverse ·
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |