Gaan na inhoud

Blouvleivalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Circus pygargus)

Blouvleivalk
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. pygargus
Binomiale naam
Circus pygargus
(Linnaeus, 1758)
Lig groen: Broeigebied
Blou: Oorwintering

Die Blouvleivalk (Circus pygargus) - ook bekend as die Bloupaddavreter - is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot, weeg 230 - 440 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. In Engels staan die voël as die Montagu's harrier bekend.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Circus pygargus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)