Luitinktinkie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cisticola aberrans)
Luitinktinkie | |
---|---|
Cisticola aberrans minor, Pietermaritzburg, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. aberrans
|
Binomiale naam | |
Cisticola aberrans (Smith, 1843)
|
Die Luitinktinkie (Cisticola aberrans) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël teen klipperige heuwelhange in beboste wêreld. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die lazy cisticola.
-
Skets
-
Twee luitinktinkies in 'n boom
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Luitinktinkie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Luitinktinkie
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola aberrans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)