Gaan na inhoud

Citroën C3

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
    Citroën C3
Oorsig
Vervaardiger Citroën
Produksie 2002–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Superminimotor
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Citroën Saxo
Tweede geslag
Oorsig
Produksie 2009–huidig
Montering Poissy, Frankryk
Madrid, Spanje
Trnava, Slowakye
Porto Real, Brasilië
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 5-deur luikrug
Platform PSA PF1 platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.1 L I4 (petrol)
1.4 L I4 (petrol)
1.6 L I4 (petrol)
1.4 L I4 (diesel)
1.6 L I4 (diesel)
Ratkas 5- of 6-gang handrat
4-gang outomaties
Lengte 3941 mm
Breedte 1728 mm
Hoogte 1510 mm
Massa 948 – 1065 kg
Asafstand 2466 mm
Plek in geskiedenis
Variante Citroën C3 Picasso
Citroën C3 Aircross
Citroën DS3
Citroën C4 Cactus
Peugeot 207

Die Citroën C3 is 'n superminimotor wat sedert 2002 deur Citroën vervaardig word. Dit vervang die Citroën Saxo in die modelreeks en is tans in sy tweede geslag. Dit word in 'n vyfdeur luikrugbakstyl geproduseer, met die eerste geslag ook in 'n tweedeur omskepbare weergawe gebou, genaamd die C3 Pluriel. 'n Driedeurluikrug met 'n soortgelyke ontwerp is in die tweede geslag[1] bemark as 'n premiemodel,[2] beskikbaar as die DS3.

'n Mini MPV-weergawe van die C3 is in Julie 2008 aangekondig, die C3 Picasso, en onthul by die 2008 Parys Motorskou. In Suid-Amerika is 'n mini SNV weergawe, die C3 Aircross, net plaaslik geproduseer en bemark.

In 2014 is die Citroën C3 bekroon as die mees doeltreffende klein motor,[3] saam met die premiemotor, Citroën DS3.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Citroen C3 at 2009 Frankfurt motor show" (in Engels). Car Magazine Online. 29 Junie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2014. Besoek op 31 Julie 2013.
  2. "Citroen 2010 DS3 – First look: Citroen reveals production DS3" (in Engels). GoAuto. 24 Augustus 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2016. Besoek op 31 Julie 2013.
  3. "Citroën C3 and DS3, most efficient small cars" (in Engels). What car ?. 27 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2016. Besoek op 28 Oktober 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Citroën
In produksie: Berlingo • C1 • C3 • C4 • C4 Cactus • C5 • DS3 • DS 4 • DS 5 • C-Elysée • Jumpy • Jumper • C-Triomphe

Histories: Tipe A • C2 • 2CV • Acadiane • Ami 6 • Ami 8 • Ami Super • Axel • AX • BX • CX • C25 • C35 • Dyane • DS • ID • Evasion • GSA • H Van • LN • LNA • M35 • Rosalie • Saxo • SM • Traction Avant • TUB • Visa • XM • Xantia • Xsara • ZX

Citroën-webwerf

Wysig hierdie sjabloon