Colchester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).

Colchester
Colchester town center.jpg

Kaart Colchester Universiteit
Colchester - Essex dot.png
University of essex quays 2005 05 25.jpg
Colchester Kasteel
Colchester Castle.jpg
 Staat Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk
 Land Die Engelse vlag Engeland
 Graafskap Flag of Essex.svg Essex
 Stigting 200 v.C.  
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 104 390
 Tydsone MGT 0

Colchester is 'n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. Daar woon 104 390 mense en daar is 'n groot dieretuin genaamd Colchester Zoo. Die Universiteit van Essex is ook daar geleë.[1]

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Voor die Romeinse tyd was Colchester se naam Camulodunon gewees. Dit is 'n Keltiese naam wat van die Keltiese god van oorlog, Camulos, afgeei is. Die Romeine het Colchester Camulodunum genoem (geskryf 'CAMVLODVNVM'). Colchester is in 61 n.C. deur Boudicca aangeval en afgebrand.

Die kerk by die Benediktynse abdy van Johannes die Doper is in 1539 vernietig. Dit was toe koning Henry VIII die eiendom van die Rooms-Katolieke instellings in Engeland afgevat het. Die enigste deel wat oorgebly het is 'n hek wat mense nog steeds besoek.

Koning Cunobelin (Latyn: Cunobelinus was van Colchester afkomstig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 51°53′19″N 0°54′13″O / 51.88861°N 0.90361°O / 51.88861; 0.90361