Knopsterttroupant
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Coracias spatulatus)
Knopsterttroupant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. spatulatus
|
Binomiale naam | |
Coracias spatulatus Trimen, 1880
| |
Sinonieme | |
Coracias spatulata |
Die Knopsterttroupant (Coracias spatulatus) is 'n skaars standvoël en nomade in hoë boomveld. Hulle is onopsigtelik en sit dikwels net onder die blaredak. Die voël is 29 cm lank en 80 - 115 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Racket-tailed Roller.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Coracias spatulatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)