Knopsterttroupant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knopsterttroupant
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Coraciidae
Genus: Coracias
Spesie: C. spatulatus
Binomiale naam
Coracias spatulatus
Trimen, 1880
Sinonieme

Coracias spatulata

Die Knopsterttroupant (Coracias spatulatus) is 'n skaars standvoël en nomade in hoë boomveld. Hulle is onopsigtelik en sit dikwels net onder die blaredak. Die voël is 29 cm lank en 80 - 115 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Racket-tailed Roller.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Coracias spatulatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 16 Julie 2012.