Dalpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dalpark
Voorstad
Dalpark is in Greater Johannesburg
Dalpark
Dalpark
Koördinate: 26°15′3″S 28°19′16″O / 26.25083°S 28.32111°O / -26.25083; 28.32111Koördinate: 26°15′3″S 28°19′16″O / 26.25083°S 28.32111°O / -26.25083; 28.32111
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitEkurhuleni
Oppervlak
 • Totaal6,68 km2 (2 58 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal8 244
 • Digtheid1 235/km2 (3 200/vk, m,)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Die kerkgebou van die NG gemeente Dalpark, h.v. Boekenhout- en Magnoliastraat. In 2016 het die gemeente, wat in 1975 gestig is, 457 doop- en 1 478 belydende lidmate gehad.

Dalpark is 'n voorstad in westelike Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalview in die ooste en Boksburg (Parkhurst) in die weste. Volgens die 2011-sensus het Dalpark 'n bevolking van 8 244 gehad, van wie 53,4% wit was.[1] Afrikaans (41,4%) en Engels (37,8%) is die grootste huistale.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]