Dalview

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dalview
Ligging van Dalview op 'n kaart (Johannesburg)
Dalview
Dalview
Koördinate: 26°14′56″S 28°20′51″O / 26.24889°S 28.34750°O / -26.24889; 28.34750Koördinate: 26°14′56″S 28°20′51″O / 26.24889°S 28.34750°O / -26.24889; 28.34750
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Ekurhuleni
Oppervlak
 - Voorstad 2,05 km²  (0,8 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 4 681
 - Digtheid 2 278/km² (5 900/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
'n Reklamebord buite die Hoërskool Stoffberg, hoek van Reitz- en President Krugerstraat, oorkant die Laerskool Die Arend, tot 1976 die Laerskool President Brand.
Die Grieks-Ortodokse kerk in Bekkerstraat.

Dalview is 'n voorstad in Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalpark in die weste en Kenleaf in die suide. Volgens die 2011-sensus het Dalview 'n bevolking van 4 681 gehad, waarvan 84,4% Blankes was.[1] Afrikaans (77,8%) en Engels (14,4%) is die grootste huistale.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]