Drie Juwele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Drie Juwele (Pali: Tiratana; Sanskrit: त्रिरत्न, Triratna) is die drie dinge waartoe Boeddhiste hul toevlug neem, of as leiding aanvaar.

Die Drie Juwele is:[1]

  • Die Boeddha: Dit kan die historiese Boeddha wees, of die boeddhaskap wat alle wesens kan behaal;
  • Dharma: die leringe van die Boeddha, of die pad na verligting;
  • Sangha: die gemeenskap van dié wat verligting behaal het en wat ander help om dieselfde te doen; soms verwys dit ook na die gemeenskap van praktiserende Boeddhiste of na die kloostergemeenskap.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. B Sangharakshita, The Three Jewels: An Introduction to Buddhism, Rider, 1967
  2. Nhat Hanh (1991). Old Path White Clouds: walking in the footsteps of the Buddha. Parallax Press. p. 157–161. ISBN 0-938077-26-0.