Dulcie van den Bergh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dulcie van den Bergh
Geboorte 1928
Nasionaliteit Suid-Afrika
Sterfte 1997
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dulcie Van den Bergh (1928-1997) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Gebore as Dulcie Smit. Sy was bekend vir haar TV-rolle as Stienie in Agter Elke Man en die ouma in Orkney Snork Nie. Sy het ook in verskeie rolprente gespeel en was veral 'n bekende stem op Afrikaanse Radio. Sy was getroud met die akteur, Gert van den Berg, tot sy dood in 1968. Sy sterf op 8 November 1997 op die ouderdom van 69-jaar aan kolon- en lewerkanker[1][2]

Dulcie en Gert het vier kinders. hul seun, Regardt van den Bergh is 'n bekende akteur, rolprentregisseur en draaiboekskrywer. Linda van den Berg, skrywer, Dirk van den Berg (oorlede), en Liesl van den Berg.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]