El Hierro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
El Hierro
Bynaam: Isla del Meridiano
Nasa-Satellietbeeld van El Hierro
Nasa-Satellietbeeld van El Hierro
Geografie
Mapa Canarias El Hierro.svg
Ligging Spanje, Kanariese Eilande, Atlantiese Oseaan
Koördinate 27°45′N 18°0′W / 27.750°N 18.000°W / 27.750; -18.000Koördinate: 27°45′N 18°0′W / 27.750°N 18.000°W / 27.750; -18.000
Argipel Kanariese Eilande
Oppervlakte 278 vk km
Hoogste punt Malpaso 1501 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome gewes Flag of the Canary Islands.svg Kanariese Eilande
Hoofstad Valverde
Grootste stad Valverde (5 797)
Demografie
Bevolking 10 162
Bevolkingsgroepe Spanjaarde
Kleinste van die Kanariese Eilande

El Hierro is 'n eiland, met die bynaam "Isla del Meridiano" (die "Meridian Island"), die kleinste en verste suidwes van die Kanariese Eilande ('n outonome gemeenskap van Spanje), in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Noord-Afrika, met 'n bevolking van 10 162 (2003).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]