Elasmobranchii
Voorkoms
Elasmobranchii | |
---|---|
Carcharodon carcharias | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | Elasmobranchii Bonaparte, 1838
|
Orde | |
Sien teks. |
Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.
Ordes
[wysig | wysig bron]Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:
Nommer | Orde | Beskrywing | Klas | Superklas |
---|---|---|---|---|
1 | Carcharhiniformes | Grondhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
2 | Hexanchiformes | Koei en Frilletjieshaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
3 | Lamniformes | Haringhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
4 | Myliobatiformes | Pylstertagtiges | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
5 | Orectolobiformes | Tapythaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
6 | Pristiformes | Saagvisse | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
7 | Rajiformes | Sandkruipers en Rôe | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
8 | Squaliformes | Hondhaaie | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
9 | Torpediniformes | Drilvisse | Elasmobranchii | Kraakbeenvisse |
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7