Elliot M. See jr.
Voorkoms
Elliot See | |
---|---|
Elliot See in 1964 | |
Gebore | Elliot McKay See jr. 23 Julie 1927 |
Sterf | 28 Februarie 1966 (op 38) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder |
Elliot McKay See jr. (23 Julie 1927 – 28 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse ingenieur, Amerikaanse Vlootvlieënier, toetsvlieënier en NASA-ruimtevaarder. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 2-inname. Hy was gekies as die hoofvlieënier van Gemini 9, wat sy eerste vlug sou gewees het. Hy sterf egter in 1966 saam met sy medevlieënier, Charles Bassett, in 'n NASA opleidingsvliegtuig by die McDonnell vliegtuigfabriek in St. Louis, Missouri. Hulle moes twee weke se opleiding in ruimtetuig rendezvous hier ondergaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Elliot M. See jr..