Ruimtevaardergroep 2

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ruimtevaardergroep 2: (Agter:) See, McDivitt, Lovell, White, & Stafford. (Voor:) Conrad, Borman, Armstrong, & Young

Ruimtevaardergroep 2 was die tweede groep van nege ruimtevaarders wat deur Nasa gekies is. Die groep is bekend gestel op 17 September 1962. Die groep is gekies om die Mercury Sewe te vergroot nadat die Gemini-program aangekondig is en wat sou lei tot die Apollo-program. Die eerste sewe was gekies om die meer eenvoudiger take van wentelbaanvlugte te bemeester terwyl die nuwe uitdagings van ruimtevaartuie te dok en maanlandings kandidate vereis het wat oor ingenieurs grade beskik (vier van die nuwe nege) sowel as toets vlieënier ondervinding. Twee van die nuwe groep was kanididate vir die oorspronklike groep maar weens mediese redes afgekeur was. Hierdie groep was ook die eerste wat burgerlike toets vlieëniers aanvaar het; Neil Armstrong het die X-15 vir Nasa getoets en See het vir General Electric gevlieg.

Die nege is:

Elliot See is vier maande voor sy missie gelanseer sou word in 'n vliegongeluk dood.