Emanuel Lasker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emanuel Lasker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Naam Emanuel Lasker
Geboorte (1868-12-24)24 Desember 1868
Berlinchen, Koninkryk Pruise (nou Barlinek in Pole)
Sterfte 11 Januarie 1941 (op 72)
New York, Verenigde State
Nasionaliteit(e) Vlag van Duitsland Duitsland
Wêreldkampioen 1894–1921

Emanuel Lasker (Desember 24, 1868 – Januarie 11, 1941) was 'n Duitse skaakspeler, wiskundige en filosoof wat die wêreldkampioen was vir 27 jaar (vanaf 1894 tot 1921).

Lewe en loopbaan[wysig | wysig bron]

Vroeë lewe 1868–1894[wysig | wysig bron]

Lasker as 'n jong man

Emanuel Lasker was gebore op Desember 24, 1868 in Berlinchen in Neumark (nou Barlinek in Pole). Op die ouderdom van ag was hy in Berlyn om wiskunde te studeer, waar hy saam met sy broer gewoon het Berthold, wat ag jaar ouer as hy was, en hom leer skaak speel het.

Om geld te verdien het Emanuel Lasker skaak en kaartspeletjies gespeel vir klein bedrae, veral by Kaffee Kaiserhof.[1]

Lasker het Kaffee Kaiserhof's se jaarlike Wintertoernooi van 1888/89 gewen. Lasker het toe 'n meester geword wat sy skaakloopbaan begin het.[2]

Oorlede[wysig | wysig bron]

Lasker het gesterf van 'n nier-infeksie in New York op January 11, 1941, op die ouderdom van 72. Hy is oorleef deur sy vrou Martha en sy suter Lotta Hirschberg.[3][4]

Skryfwerk[wysig | wysig bron]

Skaak[wysig | wysig bron]

Lasker's skaaktydskrif voorblad van November 1906.
  • The London Chess Fortnightly, 1892–93[5]
  • Common Sense in Chess, 1896
  • Lasker's How to Play Chess: An Elementary Text Book for Beginners, Which Teaches Chess By a New, Easy and Comprehensive Method, 1900
  • Lasker's Chess Magazine, 1904–1907.[6]
  • The International Chess Congress, St. Petersburg, 1909, 1910
  • Lasker's Manual of Chess, 1925,.[7]
  • Lasker's Chess Primer, 1934

Ander speeletjies[wysig | wysig bron]

  • Encyclopedia of Games, 1929.[8]
  • Das verständige Kartenspiel (Sensible Card Play), 1929 [8]
  • Brettspiele der Völker (Board Games of the Nations), 1931 [9]
  • Das Bridgespiel ("The Game of Bridge"), 1931.[10]

Wiskunde[wysig | wysig bron]

Filosofie[wysig | wysig bron]

  • Kampf (Struggle), 1906.[11]
  • Das Begreifen der Welt (Comprehending the World), 1913.\
  • Die Philosophie des Unvollendbar (sic; The Philosophy of the Unattainable), 1918.
  • Vom Menschen die Geschichte ("History of Mankind"), 1925 – a play, co-written with his brother Berthold Lasker.
  • The Community of the Future, 1940.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Tyle, L.B., red. (2002). UXL Encyclopedia of World Biography. U·X·L. ISBN 0-7876-6465-0. Besoek op 2008-05-30.
  2. "The Start of a Chess Career", from Lasker & His Contemporaries, issue 1, published by Thinkers Press, Inc.
  3. Winter, Edward. 5076. Lasker's last words. ChessHistory. URL besoek op 2008-12-28.
  4. Landsberger, K. (2002). The Steinitz Papers: Letters and Documents of the First World Chess Champion. McFarland. p. 295. ISBN 0-7864-1193-7. Besoek op 2008-12-28.
  5. Lasker, Emanuel. The London Chess Fortnightly (PDF). Moravian Chess. Besoek op 2008-06-06.
  6. Bill Wall. "Dr. Emanuel Lasker (1868-1941)". GeoCities.com. Archived from the original on October 28, 2009. Besoek op 2007-08-03.AS1-onderhoud: Ongeskikte URL (link)
  7. Shibut, M. "Modern Chess Anarchy?". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2008-12-03. Besoek op 2008-11-21.
  8. 8,0 8,1 Johan Wăstlund (September 5, 2005). “A solution of two-person single-suit whist” (PDF). The Electronic Journal of Combinatorics 12. Besoek op 2008-06-06.
  9. History of Go in Europe 1880-1945 (– Scholar search). URL besoek op 2008-11-21.
  10. Chess and Bridge. ChessHistory. URL besoek op 2008-06-06.
  11. Many sources say Kampf was published in 1907, but Lasker said 1906 - Lasker, Emanuel (1960) [1932]. Lasker's Manual of Chess. Courier Dover. ISBN 0-486-20640-8.