Reusebroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Encephalartos natalensis)
Jump to navigation Jump to search

Reusebroodboom
Encephalartos natalensis KirstenboshBotGard09292010C.JPG
In verbouing, Kirstenbosch
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
E. natalensis

Binomiale naam
Encephalartos natalensis

Die reusebroodboom of natalbroodboom (Encephalartos natalensis) is 'n boom wat 4–5 m hoog kan word en baie soos die Oos-Kaapse reusebroodboom lyk.

Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en op die SANBI-rooilys is die as byna bedreig gelys. Die populasie het die laaste 60 jaar met ongeveer 30% afgeneem. Dit kom voor in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van Vryheid tot Qumbu en Tabankulu op berghange of berghellings.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]