Eric Trump

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eric Trump
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Eric Trump in Februarie 2018

Geboortenaam Eric Frederick Trump
Gebore 6 Januarie 1984 (1984-01-06) (35 jaar oud)
Manhattan, New York Stad
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Donald Trump (vader)
Ivana Trump (moeder)
Beroep Uitvoerende adjunkpresident van The Trump Organization
Eienaar van Trump Winery
Stigter van die Eric Trump Foundation
Salaris $151 miljoen (2015)
Politieke party Republikeinse Party
Huweliksmaat Lara Yunaska Trump (2014–hede)

Eric Frederick Trump (gebore 6 Januarie 1984) is ’n Amerikaanse entrepreneur en filantroop. Hy is die derde kind en tweede seun van Donald en Ivana Trump. Hy is 'n uitvoerende adjunkpresident van The Trump Organization, saam met sy broer Donald Jr. en suster Ivanka. In 2006 stig hy die Eric Trump Foundation om geld vir die St. Jude Children's Research Hospital in te samel. Hy is die eienaar van Trump Winery. Hy hou ook toesig oor sy pa se 18 gholfklubs.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]