Esa-Pekka Salonen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Esa-Pekka Salonen in 2014

Esa-Pekka Salonen (gebore op 30 Junie 1958) is 'n Finse orkestrale dirigent en komponis. Hy is die hoofdirigent en artistieke adviseur van die Philharmonia Orkes in Londen, dirigent 'laureate' van die Los Angeles Filharmoniese Orkes, en Aangewese Musiekdirekteur van die San Francisco Simfonieorkes.

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.