Kortstertflap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euplectes axillaris)
Jump to navigation Jump to search

Kortstertflap
Euplectes axillaris, Linunga, Birding Weto, a.jpg
Mannetjie in broeidrag
Euplectes axillaris1 crop.jpg
Mannetjie wat besig is om te verveer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. axillaris
Binomiale naam
Euplectes axillaris
(Smith, 1838)

Die Kortstertflap (Euplectes axillaris) is 'n voël wat voorkom aan die kuste van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek en onmiddellike binneland. Dit kom ook voor by die Okavangorivier, Okavango Delta en Caprivistrook.

Broeiende mannetjies het rooi skouers en dofgeeloranje grootdekvere. Nie-broeiende mannetjies behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan dit bekend as die Fan-tailed widowbird.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes axillaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.