Bloukorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eupodotis caerulescens)
Jump to navigation Jump to search
Bloukorhaan
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Eupodotis
Spesie: E. caerulescens
Binomiale naam
Eupodotis caerulescens
(Vieillot, 1820)

Die Bloukorhaan (Eupodotis caerulescens) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël wat voorkom in sentraal Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in grasvelde. Die voël is 52 – 60 cm groot en weeg 1.2 - 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Blue Korhaan.

Suidelike Vrystaat, Suid-Afrika

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]