Kremetartlaksman
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Eurocephalus anguitimens)
Kremetartlaksman | |
---|---|
Kremetartlaksman in die Tarangire Nasionale Park, Tanzanië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. anguitimens
|
Binomiale naam | |
Eurocephalus anguitimens Smith, 1836
|
Die kremetartlaksman (Eurocephalus anguitimens) is 'n amper-endemiese algemene standvoël van droë boomveld en doringboomsavanne. Hulle verkies dele met hoë bome met kort gras daaronder.
Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 56 - 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern white-crowned shrike.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Eurocephalus anguitimens. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Eurocephalus anguitimens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)