Europese rietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese rietsanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. palustris
Binomiale naam
Acrocephalus palustris
(Bechstein, 1798)

Die Europese rietsanger (Acrocephalus palustris) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël in welige plantegroei, varing-en-doring woudrande, rivierruigtes en digte tuin. Die voël is 12 - 13 cm groot en weeg 8 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Warbler.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Acrocephalus palustris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.