Faerie Glen-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Faerie Glen-natuurreservaat
Faerie Glen-natuurreservaat
Faerie Glen-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Naaste dorp Pretoria
Ligging van Faerie Glen-natuurreservaat op 'n kaart (Gauteng)
Faerie Glen-natuurreservaat
Faerie Glen-natuurreservaat
Koördinate: 25°46′29.49″S 28°17′29.65″O / 25.7748583°S 28.2915694°O / -25.7748583; 28.2915694Koördinate: 25°46′29.49″S 28°17′29.65″O / 25.7748583°S 28.2915694°O / -25.7748583; 28.2915694
Oppervlak 128 ha[1]
Openingsjaar 1980
Bestuursliggaam Tshwane Metroraad
Webblad Faerie Glen Nature Reserve

Die Faerie Glen-natuurreservaat in die ooste van Pretoria was deel van die plaas Hartbeespoort 304[2] wat aan mnr H.W. Struben behoort het. Op ou lugfoto's is dit duidelik sigbaar dat die vloedvlakte gebruik was as landerye en die res van die plaas vir beesweiding. Die reservaat is deel van die Bronberg-bewaringsgebied wat in 1980 verklaar is. Renosterkop (1 468 m) is geleë in die noorde van die reservaat.[3]

Dierelewe[wysig | wysig bron]

Hoewel die kleiner soogdiere soos muishonde, krimpvarkies, hase, ystervarke, groototters, nagapies en kleinkolmuskejaatkatte moeilik is om te sien, is daar wel tekens van hulle teenwoordigheid.

Fasiliteite en aktiwiteite[wysig | wysig bron]

Die reservaat het drie staproetes:

  • Hadedaroete: 2,3 km
  • Acaciaroete: 3,2 km
  • Kiepersolroete: 4,2 km

Besoektye[wysig | wysig bron]

Somer (September - April): 06:00 - 18:00

Winter (Mei - Augustus): 06:00 - 18:00

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Pretoria coa.jpg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.