Filippyns
Voorkoms
Filippyns Wikang Filipino | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno] | |
Gepraat in: | Filippyne | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 28 miljoen (eerste taal) 45 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Wes-Maleis-Polinesies Sentraal-Filippyns Tagalog Filippyns | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Baybayin-skrif (histories) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Filippyne | |
Gereguleer deur: | Komisyon sa Wikang Filipino | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | fil | |
ISO 639-3: | fil | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Filippyns (Wikang Filipino, [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]) is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne. Filippyns is 'n afgeleide standaardvariëteit van Tagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense as tweede taal gebruik word. Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne,[2] terwyl dit de facto net op Tagalog gebesig is.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Filipino" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 12 Januarie 2018.
- ↑ "Resolusyon Blg 92-1" (in Filippyns). Komisyon sa Wikang Filipino. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op 12 Januarie 2018.
- ↑ (en) Julian, Peter. "New center to document Philippine dialects". Philippine Daily Inquirer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2014. Besoek op 18 Oktober 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Filippyns.
- (en) "Pilipino language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Januarie 2018.