François Fillon
Voorkoms
François Fillon | |
Eerste Minister van Frankryk
| |
Ampstermyn 17 Mei 2007 – 16 Mei 2012 | |
President | Nicolas Sarkozy |
---|---|
Voorafgegaan deur | Dominique de Villepin |
Opgevolg deur | Jean-Marc Ayrault |
Minister van Ekologie, Volhoubare Ontwikkeling, Vervoer en Behuising
| |
Ampstermyn 22 Februarie 2012 – 16 Mei 2012 | |
Eerste minister | Homself |
Voorafgegaan deur | Nathalie Kosciusko-Morizet |
Opgevolg deur | Nicole Bricq |
Minister van Nasionale Opvoeding
| |
Ampstermyn 31 Maart 2004 – 2 Junie 2005 | |
Eerste minister | Jean-Pierre Raffarin Dominique de Villepin |
Voorafgegaan deur | Luc Ferry |
Opgevolg deur | Gilles de Robien |
Minister van Sosiale Sake
| |
Ampstermyn 7 Mei 2002 – 31 Maart 2004 | |
Eerste minister | Jean-Pierre Raffarin |
Voorafgegaan deur | Élisabeth Guigou |
Opgevolg deur | Jean-Louis Borloo |
Lid van die Nasionale Vergadering vir Parys 2
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Junie 2012 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Maart 1954 Le Mans, Frankryk |
Politieke party | Rassemblement pour la République (tot 2002) Union pour un Mouvement Populaire (sedert 2002) |
Eggenoot/-note | Penelope Clarke |
Kind(ers) | 5 |
Alma mater | Universiteit van Maine Paris Descartes Universiteit |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
François Fillon (Le Mans (Sarthe), 4 Maart 1954) is 'n Franse liberale politikus. Vanaf 17 Mei 2007 tot 16 Mei 2012 was hy die Eerste Minister van Frankryk. Hy is lid van die politieke party UMP.
Voor dit was hy minister, senator en volksverteenwoordiger.
Fillon het filosofie, staatsreg en politieke wetenskappe gestudeer. Hy is getroud en het vyf kinders.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie François Fillon.
Voorafgegaan deur Dominique de Villepin |
Eerste Minister van Frankryk 17 Mei 2007 - 10 Mei 2012 |
Opgevolg deur Jean-Marc Ayrault |