Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Chelmsford
Voorkoms
Frederick Augustus Thesiger | |
---|---|
Thesiger omstreeks 1870 | |
Geboortedatum | 31 Mei 1827 |
Sterfdatum | 9 April 1905 (77 jaar oud) |
Sterfplek | Westminster, Londen, Engeland |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse leër |
Jare in diens | 1844–1905 |
Rang | Generaal |
Eenheid | Luitenant van die Toring van Londen Kolonel van Sherwood Foresters Kolonel van die 2de Regiment van Life Guards |
Veldslae/oorloë | Krimoorlog Indiese rebellie van 1857 |
Toekennings | Krimmedalje, Order of the Medjidie, Indian Mutiny Medal, GCB, GCVO |
Frederick Augustus Thesiger (31 Mei 1827 – 9 April 1905) was die 2de Baron van Chelmsford en 'n Britse soldaat. Op sewentienjarige ouderdom sluit hy aan by die Britse Leër. Later in sy loopbaan voer hy bevel oor die Britse troepe aan die Kaap en ook in die Anglo-Zoeloe-oorlog. Hy ly 'n verpletterende neerlaag tydens die Slag van Isandlwana en word deur lord Wolseley vervang. Ten spyte van 'n oorwinning tydens die Slag van Ulundi en ander plekke keer hy terug na Engeland. Hy is in 1905 op 77-jarige ouderdom oorlede.
-
Nederlaag by Isandlwana
-
Skets van Frederick Augustus Thesiger kort voor die Slag van Ulundi
-
Sy graf in die Brompton-begraafplaas, Londen
-
Karikatuur, 3 September 1881
Bron
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Chelmsford.