Fritz Sauckel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fritz Sauckel2.jpg

Ernst Friedrich Christoph "Fritz" Sauckel (27 Oktober 1894 - 16 Oktober 1946) was 'n Duitse Nazi-politikus, Gauleiter van Thüringen en die algemene gevolmagtigde vir arbeidsontplooiing vanaf Maart 1942 tot aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog.

Sauckel was een van die 24 persone wat beskuldig is in die Neurenberg-verhoor van die Groot Oorlogsmisdadigers voor die Internasionale Militêre Tribunaal. Hy is skuldig bevind aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom, en is ter dood veroordeel.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]