Fusui
扶绥县 (Fúsuí Xiàn) Fusui | |
---|---|
Basiese inligting | |
Oorsprong van die naam: | |
Afkorting: | |
Oppervlakte: | 2 876 km² |
Bevolking (2002): | 440 000 dorp |
Digtheid : | |
BIP (2010): - per kapita |
CNY 59,58 billion |
Hoogte bo seespieël: | |
Poskode: | 532100 |
Areakode: | +86/0771 |
Nommerplaat-identifikasie : | 桂 F |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.fusui.gov.cn Geargiveer 13 Mei 2011 op Wayback Machine |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | |
CPC Fusui Komitee-Sekretaris: |
Fang Qing(Zhuang) |
Burgemeester: | Wu Qiang |
Fusui (Chinees: 扶绥) is 'n dorp aan die Chongzuo van Guangxi en is die vernaamste gewes van verblyf van die Zhuang, Volksrepubliek China. Die administratiewe gebied van die Fusui strek oor 'n oppervlakte van 2 876 vierkante kilometer. In 2010 het die gewes 'n bevolking van 440 000 mense gehad. Die bevolking van die Han-Chinese is slegs 65 088 mense of 16,9 persent van die Fusui-dorp se totale bevolking, maar die bevolking van die Zhuang is 336 000 mense of 82,8 persent van die Fusui-dorp se totale bevolking.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]In Neolitiese, het hierdie plek behoort aan die mense van die stam Xiyuan (voorvaders van die Zhuang). Die Xiyuanstaat is gestig tydens die Tang-dinastie. Die Ons Erfenis-museum dateer uit die Neolitiese en huisves meubilering en ander voorwerpe uit die 7de eeu (638 n.C.).
Distrik
[wysig | wysig bron]Fusui is 'n belangrike sentrum van suikerrietverbouing en die habitat van die bekende Leucocephalus. Hier is ook die wêreld se hoogste dinosourusfossiel ontdek. Daarom staan dit bekend as die "suikerrietdorp", "Leucocephalus-dorp" en "Dinosourus-dorp". Sisal en sitrusvrugte is ook belangrike produkte.[1]
Bekende mense gebore in Fusui
[wysig | wysig bron]- Huang Qianyao(黄乾曜) was 'n groot hoofmanne van die stam Xiyuan in Tang-dinastie en was 'n die stigter van die Xiyuan-koninkryk in 756 n.C., bekend as die "Zhongyue-koning" in geskiedenisboeke.[2]
- Huang Shaoqing(黄少卿) was 'n groot hoofmanne van die stam Xiyuan in Tang-dinastie en was 'n die stigter van die Huangtong-koninkryk in 795 n.C., bekend as die "Huangtong-koning" in geskiedenisboeke.
- Wu Lingyun(吴凌云) was 'n leier van die revolusionêre in Qing-dinastie en was 'n die stigter van die Yanling-Koninkryk in 1861 n.C., bekend as die "Yanling-koning" in geskiedenisboeke.
- Wu Yazhong(吴亚忠, Wu Lingyun se seun) was 'n leier van die revolusionêre in die Qing-dinastie en was 'n die stigter van die bekende Swartvlagleër tydens die Qing-dinastie.
- Huang Xianfan(黄现璠) was 'n beroemde Chinese geskiedskrywer, etnoloog, antropoloog, volkskundige en zhuangoloog, beskou as die vader van die Zhuangologie. Hy word deur deskundiges as een van die baanbrekers van die moderne Chinese etnologie beskou.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Annale van Fusui. Nanning:Verl. Verl. Guangxi Etniese, 1989. ISBN 7-2190-1123-7.
- ↑ Huang Xianfan, Zhang Yiming, Huang Zengqing: Algemene geskiedenis van Zhuang. Nanning: Verl. Guangxi Mense, 1988. ISBN 7-5363-0422-6/K·13.