Günther Beckstein
Voorkoms
Günther Beckstein | |
Eerste Minister van Beiere
| |
Ampstermyn 9 Oktober 2007 – 27 Oktober 2008 | |
Voorafgegaan deur | Edmund Stoiber |
---|---|
Opgevolg deur | Horst Seehofer |
Minister van Binnelandse Sake van Beiere
| |
Ampstermyn 17 Junie 1993 – 9 Oktober 2007 | |
Eerste minister | Edmund Stoiber |
Voorafgegaan deur | Edmund Stoiber |
Opgevolg deur | Joachim Herrmann |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 November 1943 Hersbruck, Wes-Duitsland (tans Duitsland) |
Politieke party | CSU |
Eggenoot/-note | Marga Beckstein |
Kind(ers) | 3 |
Religie | Lutheranisme |
Günther Beckstein (* 23 November 1943 in Hersbruck) is 'n Duitse politikus (CSU). Van 9 Oktober 2007 tot 1 Oktober 2008 was hy die Beierse ministerpresident. In sy vorige diens, onder Edmund Stoiber, was hy die Beierse minister van binnelandse sake, vir 'n termyn van 14 jaar.
Opleiding en beroep
[wysig | wysig bron]Nadat Beckstein in 1962 sy matriek verwerf het aan die Willstätter-Gimnasium in Neurenberg, studeer hy aan die universiteite in Erlangen en München in die regswetenskap. Vanaf 1971 tot 1988 het Beckstein 'n prokureurskantoor bedryf. In 1975 volg sy doktorsgraad in Erlangen met sy proefskrif getiteld "Der Gewissenstäter im Strafrecht und Strafprozeßrecht" op die vakgebied van die regswetenskap.