Galerella
Voorkoms
Galerella[1] | |
---|---|
A swartkwasmuishond (Galerella sanguinea) in Etosha Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Mammalia |
Orde: | Carnivora |
Suborde: | Feliformia |
Familie: | Herpestidae |
Genus: | Galerella Gray, 1864 |
Verspreiding van die Galerella |
Die Galerella is deel van die muishondfamilie (Herpestidae) en is inheems aan Afrika. Daar is vier of vyf spesies in hierdie genus, met meer as 30 subspesies.
Vier van die spesies is lank reeds gevestig:[1]
Beeld | Naam | Verspreiding |
---|---|---|
Kaokolandse swartkwasmuishond G. flavescens | Angola en Namibië | |
Somaliese swartkwasmuishond G. ochracea | Somalië | |
Kleingrysmuishond G. pulverulenta (Wagner, 1839)[2] | Suid-Afrika, Lesotho en die suide van Namibië | |
Swartkwasmuishond Galerella sanguinea | sub-Sahara Afrika | |
Swartmuishond G. nigrata | Angola en Namibië |
'n Onlangse toevoeging is die swartmuishond G. nigrata, wat nou deur baie wetenskaplikes as 'n aparte spesie beskou word na genetiese ontleding. Dit is voorheen beskou as 'n variant van Galerella sanguinea.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Sjabloon:MSW3
- ↑ Wagner, J.A. (1839). "Über die Verwandtschafts-Verhältnisse der Pharaonsratte". Gelehrte Anzeigen der Königlich Bayerischen Akademie der Wissenschaften zu München. 9 (183): 425–429.