Gamtooskiepersol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gamtooskiepersol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. gamtoosensis
Binomiale naam
Cussonia gamtoosensis
Strey, 1975

Die Gamtooskiepersol (Cussonia gamtoosensis) is 'n klein boom wat in die Oos-Kaap voorkom. Die blare is hard, leeragtig en blougroen. Op die SANBI-rooilys is dit as seldsaam gelys. Dit is endemies in Suid-Afrika in die Albany-ruigte van die Gamtoosvallei [1]

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]