Gary Teichmann
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Gary Hamilton Teichmann | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 9 Januarie 1967 | ||||
Geboorteplek | Gwero, Rhodesië | ||||
Lengte | 195 cm | ||||
Massa | 100 kg | ||||
Skool | Hilton College | ||||
Universiteit | Universiteit van Natal | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman | ||||
Springbokno. | 603 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
College Rovers | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999–2001 | Newport (Wallis) | 52 | (35) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1991–1999 | Natal | 144 | |||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1996–1999 | Sharks | (40) | |||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1995–1999 | Suid-Afrika | 42 | 30 | ||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
Aug 2016- | Natalse Haaie/Sharks as Uitvoerende hoof |
Gary Teichmann (9 Januarie 1967, Gwero, Rhodesië) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-veertigste Springbokkaptein. Toe Teichmann twaalf was emigreer sy gesin na Suid-Afrika, hy voltooi sy laerskoolloopbaan te Howick Laerskool en slaag matriek by Hilton College. Hy maak sy buiging vir Natal in 1991. Hy speel sy eerste toets gedurende September 1995. Teichmann het die Springbokke tot sewentien agtereenvolgende oorwinnings gelei. Teichmann het onder drie afrigters gespeel: André Markgraaf, Carel du Plessis en Nick Mallet. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995.
Bron
[wysig | wysig bron]- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Adriaan Richter |
Springbokkaptein 1996-1998 |
Opgevolg deur Corné Krige |