Joel Stransky

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joel Stransky Sportportaal
Volle naam Joel Theodore Stransky
Geboortedatum 16 Julie 1967 (1967-07-16) (52 jaar oud)
Geboorteplek Caledon, Suid-Afrika
Lengte 179 cm
Gewig 84 kg
Skool Maritzburg College
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel, senter
Springbokno. 592
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
College Rovers
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Natal & Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993 - 1996 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 22 240

Joel Theodore Stransky (16 Julie 1967, Pietermaritzburg - ) is voormalige Springbokrugbyspeler. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]