Corné Krige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Corné Krige Sportportaal
Volle naam Cornelius Petrus Johannes Krige
Geboortedatum 21 Maart 1975 (1975-03-21) (44 jaar oud)
Geboorteplek Lusaka, Zambië
Lengte 190 cm
Gewig 99 kg
Skool Paarl Boys High
Universiteit Kaapse Technikon
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Springbokno. 676
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1999–2003 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 39 (10)

Cornelius Petrus Johannes Krige (21 Maart 1975, Lusaka) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se ses-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook vir die Westelike Provinsie rugby gespeel. Krige was op Paarl Boys High, het in die Cravenweek gespeel en ook die Suid-Afrikaanse skolespan gehaal.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur
Gary Teichmann
Springbokkaptein
2002-2003
Opgevolg deur
Rassie Erasmus