Gaan na inhoud

Gasteria carinata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gasteria carinata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. carinata
Binomiale naam
Gasteria carinata
(Mill.) Duval, (1809)
Sinonieme
  • Aloe carinata Mill.

Gasteria carinata is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Die spesie het vier subspesies:

  • Gasteria carinata var. carinata
  • Gasteria carinata var. retusa van Jaarsv.
  • Gasteria carinata var. thunbergii (N.E.Br.) van Jaarsv.
  • Gasteria carinata var. verrucosa (Mill.) van Jaarsv.

Galery[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]