Gebruikerbespreking:I90Christian
Afrikaanse taalgebruik
[wysig bron]Hallo daar, net 'n opmerking oor jou Afrikaans, aangesien jy daarvoor vra :)
In Afrikaans word slegs die infinitief van Nederlandse werkwoorde gebruik. Dit wil sê, "Ik skry" word "Ek skryf" en "Ik ga" word "Ek gaan". Hier en daar in jou skrywe gebruik jy nog die Nederlandse konjunktiewe werkwoordvorme "ga" en "skry". Andersinds kom jou Afrikaans baie goed voor.
Groete JCBrand (kontak) 08:29, 3 November 2010 (UTC)
Vraag hulpwerkwoorde
[wysig bron]Hallo Christian
Ek het 'n vraag oor jou artikel Diglossie tussen Nederlands en Afrikaans.
In die artikel het jy die volgende geskryf: Het Afrikaans heeft het verschil tussen werkwoorden, die in de voltooid verleden tijd de werkwoorden "zijn" en "hebben" als hulpwerkwoord gebruiken, laten vallen. Ek is nie seker waarna dit verwys nie, kan jy asseblief 'n voorbeeld verskaf? Groete JCBrand (kontak) 21:38, 25 Desember 2011 (UTC)
- Hallo JCBrand, ek is nie 'n taalkundige nie, maar in Nederlands is daar verskil tussen ik ben gekomen en ik heb geslapen. Die woorde ben en heb is daar hulpwerkwoorde om die voltooide deelwoord (gekomen of geslapen) te fasiliteer. Ons kan in Nederlands nie sê nie: ik heb gekomen, terwyl daar in Afrikaans wel gesê word: hy het gekom (Pas op: hierdie kaaskop het nog nooit Afrikaanse les gehad nie - ek is moontlik nie reg nie). Die verskil tussen ben en heb in Nederlands bestaan volgens my in daardie hulpwerkwoordkonstruksie nie in Afrikaans nie. Maar ek is nie heeltemaal seker daaroor. My Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands van 2000 bladsye sê niks daaroor nie... I90Christian (kontak) 23:37, 27 Desember 2011 (UTC)
- Hallo Christian, ek dink jy is wel reg en het die vermoede gehad dat dít was waarna jy verwys het. Ek het onlangs dieselfde verskil tussen Afrikaans en Duits opgemerk. Groete JCBrand (kontak) 09:25, 30 Desember 2011 (UTC)
- Ek het die volgende bron gevind wat daarop uitbrei: http://www.dbnl.org/tekst/_han001198801_01/_han001198801_01_0027.php Groete JCBrand (kontak) 22:02, 30 Desember 2011 (UTC)
- Hallo Christian, ek dink jy is wel reg en het die vermoede gehad dat dít was waarna jy verwys het. Ek het onlangs dieselfde verskil tussen Afrikaans en Duits opgemerk. Groete JCBrand (kontak) 09:25, 30 Desember 2011 (UTC)
Plek van die Kerkstraat-bomontploffing
[wysig bron]Die plek waar die ontploffing in 1983 plaasgevind het, was in Kerkstraat-Wes oorkant die hoë Pointongebou, direk voor Nedbank Plein wat destyds deur die Lugmag gehuur is (suidekant vd straat). In die artikel verwar jy dit met die Nedbank(hoof)gebou aan die oostekant van Kerkplein, wat ook die Nederlandse ambassade gehuisves het. Ek het daardie deel nou uit die artikel verwyder. Groete --Aliwal2012 (kontak) 19:10, 28 Maart 2017 (UTC)
- Jy bedoel die bom het dus niet by die Nedbankgebou op die hoek van Andriesstraat en Kerkstraat ontplof nie? I90Christian (kontak) 19:24, 28 Maart 2017 (UTC)
- Nee, niet!--Aliwal2012 (kontak) 08:54, 30 Maart 2017 (UTC)
Nominasie vir administrateur
[wysig bron]Ek het jou vir administrateur genomineer. Aanvaar asb. die nominasie. Jou betrokkenheid is 'n aanwins vir die Afrikaanse Wikipedia. K175 (kontak) 07:16, 12 September 2017 (UTC)
- Hi K175, ek aanvaar die nominasie. Moet ek die aanvaarding ook op 'n ander plek bevestig? I90Christian (kontak) 17:26, 13 September 2017 (UTC)
Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey
[wysig bron]Hello! The Wikimedia Foundation is asking for your feedback in a survey. We want to know how well we are supporting your work on and off wiki, and how we can change or improve things in the future. The opinions you share will directly affect the current and future work of the Wikimedia Foundation. You have been randomly selected to take this survey as we would like to hear from your Wikimedia community. The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes.
You can find more information about this survey on the project page and see how your feedback helps the Wikimedia Foundation support editors like you. This survey is hosted by a third-party service and governed by this privacy statement (in English). Please visit our frequently asked questions page to find more information about this survey. If you need additional help, or if you wish to opt-out of future communications about this survey, send an email through the EmailUser feature to WMF Surveys to remove you from the list.
Thank you!
Reminder: Share your feedback in this Wikimedia survey
[wysig bron]Every response for this survey can help the Wikimedia Foundation improve your experience on the Wikimedia projects. So far, we have heard from just 29% of Wikimedia contributors. The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes to be completed. Take the survey now.
If you have already taken the survey, we are sorry you've received this reminder. We have design the survey to make it impossible to identify which users have taken the survey, so we have to send reminders to everyone. If you wish to opt-out of the next reminder or any other survey, send an email through EmailUser feature to WMF Surveys. You can also send any questions you have to this user email. Learn more about this survey on the project page. This survey is hosted by a third-party service and governed by this Wikimedia Foundation privacy statement. Thanks!
Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey
[wysig bron]Hello! This is a final reminder that the Wikimedia Foundation survey will close on 23 April, 2018 (07:00 UTC). The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes. Take the survey now.
If you already took the survey - thank you! We will not bother you again. We have designed the survey to make it impossible to identify which users have taken the survey, so we have to send reminders to everyone. To opt-out of future surveys, send an email through EmailUser feature to WMF Surveys. You can also send any questions you have to this user email. Learn more about this survey on the project page. This survey is hosted by a third-party service and governed by this Wikimedia Foundation privacy statement.