Geelvlekmossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Geelvlekmossie
Yellow-throated Petronia (Petronia superciliaris).jpg
Geelvlekmossie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. superciliaris
Binomiale naam
Petronia superciliaris
(Blyth, 1845)
Sinonieme

Gymnoris superciliaris

Die Geelvlekmossie (Gymnoris superciliaris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in droë boomveld, savanne en rivierbos. Hulle soek op die grond of langs groot boomtakke kos. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 - 29 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Petronia.

Die onderste voëltjie is 'n geelvlekmossie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Petronia superciliaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.