Geissorhiza setacea
Voorkoms
Geissorhiza setacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. setacea
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza setacea (Thunb.) Ker Gawl., (1804)
| |
Sinonieme | |
|
Geissorhiza setacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Gordonsbaai en Gouda voor. Die plant het 80% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan die afgelope 150 jaar en ook 'n gedeelte aan ontwikkeling, veral by Gordonsbaai, Strand en Durbanville.