Gelre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hertogdom Gelre
Herzogtum Geldern
Hertogdom Gelre
Duitse Hertogdom
1096 – 1795

Wapenskild van Gelre

Wapenskild

Ligging van Gelre
Die Hertogdom Gelre omstreeks 1350
Hoofstad Geldern
51°31′N 6°20′O / 51.517°N 6.333°O / 51.517; 6.333Koördinate: 51°31′N 6°20′O / 51.517°N 6.333°O / 51.517; 6.333
Regering Hertogdom
Historiese era Middeleeue
 - Gerard I eerste graaf van Gelderland 1096
 - Omgeskep tot hertogdom 1339
 - Gehou deur Jülich 13931423
 - Verkry deur Boergondië 1473
 - Laer gebiede tot Nederlandse Republiek 1581
 - Geannekseer deur Frankryk 1795


Kaart van Hertogdom van Gelre in 1477

Gelre is die naam van die ou hertogdom wat met die huidige Nederlandse provinsie Gelderland ooreenkom.

Die huidige Gelderland bevat net drie van die vier oorspronklike kwartiere. Die vierde kwartier (Opper-Gelre) lê by die Duitse stad Geldern en het in die Tagtigjarige Oorlog in Spaanse hande gebly en het in 1713 in Pruisiese hande oorgegaan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]