Gert-Jan Segers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gert-Jan Segers
Gert-Jan Segers

Parlementêre leier van die ChristenUnie in die Tweede Kamer
Ampsbekleër
Termynaanvang
10 November 2015
Voorafgegaan deur Arie Slob

Lid van die Tweede Kamer
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 September 2012

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Julie 1969 (1969-07-09) (51 jaar oud)
Lisse, Nederland
Politieke party ChristenUnie (CU)
Alma mater Leiden Universiteit, Johns Hopkins Universiteit
Religie Protestantisme

Gert Jan Maarten (Gert-Jan) Segers (gebore op 9 Julie 1969 in Lisse) is 'n Nederlandse politikus van die ChristenUnie.

Sedert 20 September 2012 is hy 'n lid van die Tweede Kamer van die State-Generaal.

Sedert 10 November 2015 is hy ook die parlementêre en politieke leier van die ChristenUnie.

Segers het politieke wetenskap aan die Universiteit van Leiden gestudeer. Hy het ook aan die Johns Hopkins-universiteit gestudeer.

Staphorst se burgemeester Theo Segers is 'n neef.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]