ChristenUnie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Logo

Die ChristenUnie (Nederlands: ChristenUnie, CU) is 'n Nederlandse ortodoks-Protestantse politieke party, wat in 2001 gestig is. Die ChristenUnie is uit twee Protestantse partye gevorm: die Gereformeerd Politiek Verbond (GPV) en die Reformatoriese Politieke Federasie (RPF).

Die politieke leier is Arie Slob.[1] Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die ChristenUnie nóg verloor nóg gewen. Die party het 5 setels behaal.

Verwysings[wysig]

  1. Tot 28 April 2011 was André Rouvoet die politieke leier gewees.

Eksterne skakels[wysig]