Gewone willie
Voorkoms
Gewone willie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. importunus
|
Binomiale naam | |
Andropadus importunus (Vieillot, 1818)
| |
verspreiding |
Die gewone willie (Andropadus importunus) is 'n sangvoël wat deel van die familie van tiptolle is. Die voël leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voël word tot 20 cm lank.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die voël is valerig olyfbruin met wit oë. Hulle kom een-een of in pare voor maar word min gesien omdat hulle digte beskutting verkies. Hulle vreet bessies en vye.
Ander name
[wysig | wysig bron]- Engelse naam: Sombre greenbul (bulbul)
- Wetenskaplike naam: Andropadus importunus
Bron
[wysig | wysig bron]- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0