Greenwich (Londen)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Greenwich
Die Koninklike Observatorium in Greenwich.
Die Koninklike Observatorium in Greenwich.
Ligging van Greenwich op 'n kaart (Groter Londen)
Greenwich
Greenwich
Koördinate: 51°28′53″N 0°00′29″W Koördinate: 51°28′53″N 0°00′29″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Flag of England.svg Engeland
Graafskap Groter Londen
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode SE10
Skakelkode(s) 020

Greenwich is 'n distrik in die Britse hoofstad Londen, in die suidooste van die metropool, aan die suidelike oewer van die Teemsrivier. Daar woon ongeveer 200 000 mense (ca. 1980). Die maritieme Greenwich is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Die Greenwich-meridiaan (die 0° lengtelyn) loop deur Greenwich.

Die wêreld se tydverskuiwings word ook van hier af bepaal - aanvanklik Middelbare Greenwichtyd (GMT), maar is later met Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) vervang.

Eksterne skakels[wysig]