Gaan na inhoud

GroenLinks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
GroenLinks
GL
Logo van die betrokke party.
Leier Jesse Klaver
Gestig 1 Maart 1989
Samesmelting van Regenboog, Pacifistisch Socialistische Partij, Communistische Partij Nederland, Politieke Partij Radikalen, Evangelische Volkspartij
Hoofkwartier Partijbureau GroenLinks, Oudegracht 312, Utrecht
Jeugvleuel DWARS
Ideologie Groen politiek, progressiwisme, groen liberalisme
Internasionale affiliasie Global Greens
Webblad groenlinks.nl

GroenLinks (Nederlands: GroenLinks, GL) is 'n Nederlandse links-ekologiese politieke party wat in 1990 gestig is. GroenLinks is uit vier linkse partye gevorm: die Kommunistiese Party van Nederland (CPN),[1] die Pasifisties Sosialistiese Party (PSP), die Politieke Party Radikale (PPR) en die Evangeliese Volksparty (EVP).

Die politieke leier, in de Tweede Kamer is Frans Timmermans. In die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 het GroenLinks saam met die Party van die Arbeid 25 setels behaal.

vir die samewerkende faksie, sien; GroenLinks-PvdA

Partyleiers

[wysig | wysig bron]

DWARS

[wysig | wysig bron]

Die jeugorganisasie van GroenLinks is DWARS. Dié organisasie is onafhanklik van GroenLinks, maar behou kontak met dié party. Vergaderings van die nasionale partyraad van GroenLinks en die vergaderings van die Tweede Kamer-faksie word deur die voorsitter van DWARS bygewoon.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Nederlandse afkorting.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]