Demokrate 66

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Democraten 66
D66
Logo van die betrokke party.
Leier Alexander Pechtold
Gestig 14 Oktober 1966
Hoofkwartier Partijbureau D66, Hoge Nieuwstraat 30, Den Haag
Jeugvleuel Jonge Democraten
Ideologie Liberalisme, Sosiale liberalisme
Internasionale affiliasie Liberal International
Webblad d66.nl

Die Demokrate 66 (Nederlands: (Politieke Partij) Democraten 66, D66) is 'n Nederlandse regs-liberale, progressiewe politieke party met enkele sosialisties-demokratiese standpunte, onder ander oor kultuur, emansipasie en omgewingsake. As dit gaan om ekonomiese en sosio-ekonomiese sake, het hierdie party sterk regs-liberale opvattings. Die D66-party is gestig in 1966 door Hans van Mierlo.

Die politieke leier is Alexander Pechtold. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Demokrate 66 gewen. Die party het 12 setels behaal.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]