Grootnellie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootnellie
In vlug oor Godthul, Suid-Georgië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Macronectes
Spesie: M. halli
Binomiale naam
Macronectes halli
(Mathews, 1912)[1]

Die Grootnellie (Macronectes halli) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 81 - 98 cm groot en weeg 2.8 - 5.8 kg met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 12,000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Norhern giant petrel.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grootnellie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2009)(a)