Grootrietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grootrietsanger
'n Volwasse grootrietsanger.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. arundinaceus
Binomiale naam
Acrocephalus arundinaceus
(Linnaeus, 1758)

Die Grootrietsanger (Acrocephalus arundinaceus) is 'n redelik algemene Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 20 - 42 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great Reed Warbler

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acrocephalus arundinaceus

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Acrocephalus arundinaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.