Grootswartvlerkkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootswartvlerkkiewiet
Grootswartvlerkkiewiet in Debre Berhan, Ethiopië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Subfamilie: Vanellinae
Genus: Vanellus
Spesie: V. melanopterus
Binomiale naam
Vanellus melanopterus
(Cretzschmar, 1829)
Sinonieme

Charadrius melanopterus Cretzschmar, 1829
Hoplopterus melanopterus (Cretzschmar, 1829)
Stephanibyx melanopterus (Cretzschmar, 1829)

Die Grootswartvlerkkiewiet (Vanellus melanopterus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in grasveldhabitatte. Die voël kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met 'n vlerkspan van 78 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Lapwing.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Vanellus melanopterus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.